Musiekfabriek
   

Gaste boek

Die Gaste boek word in gebruik gestel vir alle Kunstenaars en die publiek. Jy kontak ons gerus en gee die nodige inligting wat ons hier in die gaste boek sal plaas.

Let wel: Die Gaste boek is nie 'n advertensie blad nie, maar slegs 'n kommunikasie middel vir jou en die gebruiker van Musiekfabriek. Alle gemors pos sal onmiddelik verwyder word en geen negatiwiteit sal hier gepubliseer word nie. Om die Gaste boek te gebruik Kontak Musiekfabriek met die KONTAK VORM


Natasha Combrink së:

By Natascha Combrink at Donderdag 14 Januarie 2010

Ek tree die 20ste en die 23ste Januarie op by Who's Who in die Sonpark Sentrum, Nelspruit (langs die InniBos fees kantoor) op.
Kaartjies is R200.00pp insluitend 'n 3-gang maal van Malcolm Burroughs. Kontak die Who's Who by 082 554 7421 om jou plek te bespreek. Onthou: NET TWEE VERTONINGS !


 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

tuisblad

Kontak-ons

gasteboek

verwys-na-vriende

skakels

radio-stasies

nuutste cd vrystellings

SA kunstenaars

promoters

orkeste

musikante

mobile disco's

karaoke dj's

klank ingeneurs

kul kunstenaars

komediante

MC en sprekers

musiek onderrig

Lodges en Venues

Pubs en Restaurante

Hotelle en Vakansie oorde

Spyseniers dienste

Gratis afrikaans midi